
Jy is nou by die RAU staties se webwerf! Hier binne kan jy letterlik enigeiets doen soos bv. Lag vir prentjies, grappies van die staties lees, foto's van die see kamp sien en vir ons laat weet wat jy dink van ons. As jy op die see kamp wil gaan en jy het nie enige kontak nommers nie kan jy net na die kontak webblad toe gaan, daar kan jy ons nommers kry of jy kan 'n e-mail na ons stuur. Ons hoop jy geniet die webwerf!